Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie. Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg. |
Frederik IX | |
---|---|
Koning van Denemarke | |
Periode | 20 April 1947 – 14 Januarie 1972 |
Voorganger | Christiaan X |
Opvolger | Margrethe II |
Huis | Sleeswyk-Holstein-Sonderburg-Glücksburg |
Vrou | Prinses Ingrid van Swede |
Kinders | Margrethe II Prinses Benedikte van Denemarke Koningin Anne-Marie van Griekeland |
Vader | Christiaan X |
Moeder | Alexandrine van Mecklenburg-Schwerin |
Gebore | 11 Maart 1899, Sorgenfri, Seeland |
Oorlede | 14 Januarie 1972, Kopenhagen |
Frederik IX (11 Maart 1899 – 14 Januarie 1972) was van 1947 tot met sy dood koning van Denemarke.